Wat ek doen...

Met aanmoediging het ek hierdie blog begin. Vir julle en vir myself. Living Lize gaan oor my ervarings, nuwe wyshede en 'n stoorplek vir al my foto's. Dis interaktief so voel vry om kommentaar te lewer. Die blog sal verander soos die tyd verbygaan, maar vir nou is daar 'n paar stories, gedagtes en ek wil 'n waardevolle moederlysie vir myself maak - en vir die ander dames. Hardloop maar daardeur en vergewe my as ek te veel of te min sê. Ek sal nogsteeds persoonlike boodskappe stuur, maar Living Lize is nou offisieël my BLOG.

zaterdag, januari 06, 2007

2007

There are no seven wonder of the world in the eyes of a child. There are seven million.
Walt Streightiff

So in die sinnetjie vind ek my 3 fokusse vir die jaar:
- familie Hietink en die kinders
- my verdere reisplanne
- en my studeerplanne

Ek wens julle almal 'n baie avontuurlustige 2007. Ons hou kontak en inspireer/versterk mekaar langs die pad.

1 opmerking:

Martie zei

Mooi Lize! .. en dankie dat jy dit wat jy ervaar met ons deel.. en ons geniet dit om so saam met jou dit alles ook te hoor en te belewe
Hou vas aan jou drome en jou
verwondering en bewondering vir dit
wat jy alles ondervind en nog beplan
So baie lief vir jou
Ouma