

Dit is amptelik - ek gaan alles in my vermoeë doen om in September te begin swot. Dink nie ek sal dit in UK doen nie, maar verseker sal ek dit doen.
Oxford is inspirerend. Ja, ons was by Christ Church college waar Harry Potter geskiet is, maar bo dit als, is daar werklike tradisie. Christopher vertel van sy spesiale eksamen drag (toga en satyn strikdassie), die verskeie College kore ens. En as jy eers in die studente dorp loop voel dit soos 'n akademiese oozing atmosfeer. Daar is groot katedraal/saal geboue, courtyards, eetsale en grasperke vir rekreasie. Dit was vir my goed om dit met my eie oë te sien, want nou weet ek dat dit bereikbaar is. Jy hoef nie noodwendig net daaroor te dink nie, jy kan dit doen.




Dit was great. Dankie Christopher!
1 opmerking:
OXFORD ... kan gedoen word en in al
daardie tradisie ... dalk is jy ook daar nodig.. wie weet ...
en tyd sal leer,,,
Intussen, geniet al die opsies !
Entoesiasties,
jou ouma en... oupa sou ook wees
Een reactie posten